Word toegerus
vir jou geloofspad
Hoe Om
"Kies die deur na die lewe"
Sondag 16 Januarie tot Sondag 13 Maart

Hoe om…
1. Hoe om… om te draai.
a. Is ek rêrig bekeerd?
2. Hoe om… verseker te weet.
a. Gaan ek Hemel toe?
3. Hoe om… vol te word van Goddelike krag.
a. Is ek gevul met die Heilige Gees?
4. Hoe om… oorwinning oor die duiwel te kry.
a. Kan ek die duiwel oorwin?
5. Hoe om… sonde te oorwin.
a. Is sonde my baas?
6. Hoe om… God te hoor in Sy Woord.
a. Hoor ek God?
7. Hoe om… met God te praat.
a. Hoor God my?
8. Hoe om… God te hoor en te luister.
a. Is ek gehoorsaam?
9. Hoe om… as gesin te kies om die Here te dien.
Dien my gesin die Here?
Kies om te behoort by ander soos jy
Kinders en Kleuters
Skakel ds. Nadine vir meer inligting of gebruik die Registrasies skakel hieronder om te registreer.
ds. Nadine 084 219 054 | nadine@ngbergsig.co.za
Tieners
Skakel ds. Nadine vir meer inligting of gebruik die Registrasies skakel hieronder om te registreer.
ds. Nadine 084 219 054 | nadine@ngbergsig.co.za
Manne & Vroue
Skakel die kantoor vir meer inligting of gebruik die Registrasies skakel hieronder om te registreer.
Kantoor 014 000 2150 | admin@ngbergsig.co.za
Goue Gerwe
Skakel Hennie Coetzer vir meer inligting of gebruik die Registrasies skakel hieronder om te registreer.
Hennie Coetzer – 082 651 2278
Jong volwassenes
Skakel ds. Nadine vir meer inligting of gebruik die Registrasies skakel hieronder om te registreer.
ds. Nadine 084 219 054 | nadine@ngbergsig.co.za
ons kan mekaar help
Vind sorg vir jouself en ander
Gebed
Vra vir gebed Stuur whatsapp na
Hennie Coetzer 082 651 2278
Berading/
Maatskaplike sorg
Skakel die kantoor vir meer inligting.
Kantoor 014 000 2150 | admin@ngbergsig.co.za
Siekesorg
Kontak Hennie Coetzer of skakel die kantoor vir meer inligting.
Kantoor 014 000 2150 | Hennie Coetzer 082 651 2278 | admin@ngbergsig.co.za
word deel
Maniere om ander te dien
Leiers by Kinderkerk en Tieners
Kontak ds. Nadine vir meer inligting en om deel te word van die bediening.
ds. Nadine 084 219 054 | nadine@ngbergsig.co.za
Gasvryheid
Kontak die kantoor vir meer inligting of en om deel te word van die bediening.
Kantoor 014 000 2150 | admin@ngbergsig.co.za
Nood / Versorging
Kontak die kantoor vir meer inligting of en om deel te word van die bediening.
Kantoor 014 000 2150 | admin@ngbergsig.co.za
Dienswerkers
Kontak die kantoor vir meer inligting of en om deel te word van die bediening.
Kantoor 014 000 2150 | admin@ngbergsig.co.za
Musiek
Kontak Johann Fuhri om deel te word van die bediening
johannfuhri@implats.co.za of skakel die kerkkantoor.
Help ons
Skenkings / Dankoffers
Ons dankbaarheid teenoor die Here vir al die seëninge in ons lewens kan ook met jou bydraes betoon word om daarmee die vele essensiële behoeftes in die gemeente aan te spreek.
Oorplasings kan gedoen word na NG Gemeente Rustenburg Bergsig
ABSA Bank,
Tak 334 246
Rekening 01220580101
Verwysing: “Offer” of vir spesifieke bydrae dui dit in verwysing aan.
Kontak Besonderhede
-
Adres
Bethlehemstraat 194, Rustenburg
-
Kantoor
014 000 2150
-
Email
admin@ngbergsig.co.za
-
ds. Pieter Jordaan
082 561 8500
-
ds. Nadine Bronkhorst
084 219 0541