Covid-19 Inligting Eredienste tydens Covid 19 Ons eredienste in die kerkgebou het weer hervat. Covid 19 protokol soos deur die regering weergegee word gehandhaaf Kinderkerk en kleuterkerk asook ons Crib eredienste het ook weer hervat