DAKHERSTEL PROJEK

Die eiendomme bediening het ‘n deeglike evaluasie gedoen op die dakke
van die kerkgebou, saal en klaskamers.
‘n Kosteberaming is gedoen.
Die koste om die dakke te herstel beloop ongeveer R388 000
Enige donasies is welkom
Kontak asb vir Jan Lotheringen vir meer inligting
083 310 3943