Ons dankbaarheid teenoor die Here vir al die seëninge in ons lewens kan ook met jou bydraes betoon word om daarmee die vele essensiële behoeftes in die gemeente aan te spreek.
Bankbesonderhede
Oorplasings kan gedoen word na
NG Gemeente Rustenburg Bergsig
ABSA Bank,
Tak 334 246
Rekening 01220580101
Verwysing: "Offer" of vir spesifieke bydrae dui dit in verwysing aan.
Hoe om ‘n bydra te maak – Snapscan
