Elandré Schwartz (van kitaarkêrel tot sangsensasie)
20 April, 19:00 by Hedgehog’s Nest
R100 p/p – bespreek jou kaartjie nou!
Daar sal kos beskikbaar wees om te koop.
Kom geniet die aand saam met ons.
Vir meer inligting skakel Elisma op 014 597 1236