Genade op Genade

God se Genade moet gedeel word in geloofsgemeenskap.

Ons is op soek na gemeentelede wat talente van ons Hemelse Vader af ontvang het om ander te help om die wêreld ‘n beter plek te maak.

‘n Paar probleem areas is geidentifiseer by persone wat om hulp by die kerk kom aanklop het.

Kan jy help?

Indien jy kan help, vul die vorm hieronder in of skakel die kerkkantoor.


Mediese Dienste

Opvoedkundig
ArbeidsterapieSpraakterapieSpelterapieEkstra klasseOuerleiding
Handvaardigheid
Algemene klein herstelwerk
Ambag
MotorherstelwerkElektriese herstelwerkLoodgieter dienste
Regsadvies
TestamentHulp en advies eenmalig
Behuising
Tydelike noodbehuising (maks. 2 dae)Bekostigbare verhuring vir hulpbehoewendesVerblyf vir gaste van die gemeente
Geestelike Versorging
GebedspanGeestelike hulp
Werksgeleenthede
Opstel van CVEntrepeneursVakante poste (geleenthede beskikbaar)
Dienswerk
Sondae teeskinkMusiek - sing/ instrumentKlankbordKleuterkerkKinderkerk bedieningSenior jeugVrouebedieningMannebedieningGasvryheidKosmaak vir geleenthede
Algemeen
Vervoer geleenthede: Rustenburg en elders
Finansiële bydrae
Gawes en Talente