Meer oor ons gemeente se fondsinsamelings-projekte.
Ons gemeente bied jaarliks drie fondsinsamelingsgeleenthede aan.
Bergsig se jaarlikse Gholfdag
Manne en vroue geniet die dag op die gholfbaan terdeë!
Kontak ds. Pieter Jordaan indien jy die jaar betrokke wil raak.
Golfdag Fotos
[tribulant_slideshow gallery_id="2"]
Basaar
ʼn Dag vol pret en lekker saam kuier en eet. Raak sommer nou al betrokke om die jaar se basaar ʼn groot sukses te maak.
Basaar Fotos
[tribulant_slideshow gallery_id="3"]