
Erediens – Sondag 09:00
Die diens is vir die hele gesin met aktuele prediking en sang.

Kleuterkerk – Sondag 09:00

Kinderkerk – Sondag 09:00

CRIB – Sondag 17:00
CRIB
(Christus regeer in Bergsig/Christ rules in Bergsig)
Ons bediening aan jongmense vanaf Graad 7 tot 12, Sondagaande vanaf 17:00 - 19:00

Geloofstoerustingsgeleentheid – Sondag 18:00

HuisKerk
Die gesin speel ‘n belangrike rol om God te leer ken. God skape die gesin as die middelpunt van die mensdom. Die gesin is die kleinste maar belangrikste bousteen van ons lewe
Sosiale Media Inligting
BergBerig
Besoek gerus ons Facebookblad - Bergsig Gemeente Rustenburg

Dankoffers
Ons dankbaarheid teenoor die Here vir al die seëninge in ons lewens kan ook met jou bydraes betoon word om daarmee die vele essensiële behoeftes in die gemeente aan te spreek.
Fotos
Fotos van projekte en NG Bergsig gemeente.
Laai Gratis Af
As jy op soek is na enige vorms, registrasies, of ander media soos preke, kliek hier om dit af te laai.
Groei Saam
Skakel in by ons weeklikse Bybelstudies (Woensdae 9:30-10:30), Bybellees (Maandae 18:00).
My Diens
Dis die moeite werd om jou lewe vir iets betekenisvols te gee. Raak betrokke by een van ons vele bedieninge.
Ons kan help
As jy enige behoefte het, emosioneel, geestelik of fisies, kontak gerus die kantoor of een vna die leraars.