Lokaalverhurings

Bergsig beskik oor verskeie lokale wat teen billike tariewe gehuur kan word.

Skryf gerus 'n e-pos hieronder na admin@ngbergsig.co.za sou jy belangstel.

 

SAAL (met verhoog)

Die saal is 19.6m x 12.5m en die verhoog is 8m x 5.7m  tot voor die trappe.

Die saal is toegerus met ‘n rekenaar, dataprojektor en klankstelsel en lugversorging.

Direkte toegang van buite is moontlik.

Plek vir  +-250 stoele (beskikbaar)

ʼn  Volledig toegeruste kombuis kan saam gehuur word (dui so aan)

Parkering volop.

BLOU-SAAL (klein saal)

Die blousaal is 9.8m x 6.8m

Lugversorging

Direkte toegang

Plek vir +- 50 mense

KAMER NR. 9

Area 8.3m x 6.0m

Lugversorging

Direkte toegang van buite

Plek vir +- 40 mense

SAAL (Ou konsistorie)

13.8m x 7.9m

TV

Projektorskerm

Lugversorging

Direkte toegang van buite

Plek vir +- 80 mense