Kom kuier saam met ons vanaf 15:00, daar sal kindervermaak beskikbaar wees. Die ete begin om 18:00.

Die kaartjie sluit in 1 koeldrank / glas wyn.

Geen kaartjie, geen ete. Die kaartjie is GRATIS. Jy moet bespreek sodat ons vir jou kan regmaak.

Laai jou kaartjie hier af.

JY MOET NET EERS AL JOU BESONDERHEDE BO STUUR SODAT ONS JOU PLEK KAN BESPREEK.