Ons dankbaarheid teenoor die Here vir al die seëninge in ons lewens kan ook met jou bydraes betoon word om daarmee die vele essensiële behoeftes in die gemeente aan te spreek.
Hoe om ‘n bydra te maak -Snapscan
Hoe om ‘n bydra te maak -EFT
Bankbesonderhede
Oorplasings kan gedoen word na NG Gemeente Rustenburg Bergsig ABSA Bank, Tak 334 246 Rekening 01220580101
Verwysing: “Offer” of vir spesifieke bydrae dui dit in verwysing aan.